Wednesday, October 7, 2009

Oorgedra van my ou blog...

Het jy die grappie gehoor van die Ma wat haar dogtertjie bed to stuur en se sy moet haar nuwe gebedjie opse. Dogtertjie trek weg: Jesus dankie vir die kossies en kleertjies en seen die seuntjies en die dogtertjies en al die fokken hasies asb, amen. Ma: Nee, nee, hoeveel keer nog moet ek vir jou se: Al die volke en nasies.

No comments:

Post a Comment