Sunday, October 4, 2009

Ja en nee antwoorde op vrae

Prof Adrio Konig het hierdie vanoggend in ons kerkdiens vertel

Die advokaat raak heel geirriteerd met die ou omie wat die hele tyd 'n lang verduideliking op al sy vrae gee. Die advokaat vra naderhand aan die omie, antwoord net asseblief ja of nee, waarop die ou omie antwoord, maar sommige vrae kan mens nie net eenvoudig ja of nee op antwoord nie. Die advokaat wil-wil aan die stry raak, waarop die omie reageer met 'n dodelike voorbeeld: "Slaan jy nog jou vrou?...."

No comments:

Post a Comment