Saturday, October 11, 2014

Jannie en sy foto


Jannie is in die Army. Een dag besluit die manne om bietjie te gaan swem, dis baie warm. Hulle is mos net 'n klomp manne, hulle swem sommer sonder klere. Iemand pluk 'n kamera uit en neem 'n paar fotos. Jannie se foto kom nogals goed uit en hy besluit om 'n foto vir sy ouma te stuur. Maar hy wil ook een vir sy meisie stuur. Nou hoe gemaak? Hy het net een foto. Jannie beraam 'n slim plan en sny die foto in twee. Die boonste deel pos hy aan sy meisie en die onderste deel vir sy ouma. Ouma kry uiteindelik die foto deur die pos, en dink by haar self nadat sy aandagtig die foto bekyk het, ''Nes Jannie is, sy hare is altyd deurmekaar en sy das hang skeef!''

Wat interessant is van hierdie ou klassieke grappie is dat my Pa dit altyd vir my vertel het as jong laaitie. Nou die oggend vertel ek dit vir Franko tydens brekvis voor skool. Daai selle middag vertel Barney Simon dit op Jakaranda FM terwyl Bella met die kinders van die skool af huis toe ry! Wat is die kans vir so toevalligheid?

Shared from Google Keep

Thursday, September 18, 2014

System Engineers...

Non-System Engineers are all Loosely Coupled Abstractions

Monday, August 25, 2014

Blushing Tomato

Why did the tomato blush? It saw the salad dressing...

Thursday, March 27, 2014

Cats & Dogs

How do you know when it's raining cats and dogs? When you stepped into a poodle... Anrich alerted us to this one ;-)